VVR Ondersteunerskussing

R250,00

Wys jou Roodie-trots met ’n Ondersteunerskussing, ideaal vir sportdae, wedstryde en ondersteuning langs die veld. ’n Praktiese en prettige bykomstigheid vir leerders, ouers en ondersteuners wat hul skoolgees wil wys.

1 in stock

🏫
Afhaal by die skool Geen afleweringskoste nie.
🔒
Veilige betaling Jou besonderhede word veilig hanteer.

Een Grootte

Addisionele inligting

Sizes

4-7, 8-10, 13

🏫
ROODIEKAS AFHAAL

Afhaal by Laerskool Roodekrans

Bestel veilig aanlyn en haal jou bestelling gerieflik by die skool af.

GRATIS