Krieketkouse
R95,00
Gerieflike en praktiese krieketkouse, ideaal vir krieketoefeninge, wedstryde en skoolsport. ’n Belangrike deel van die krieketdrag, ontwerp vir gemak tydens aktiewe spel op die veld.
Afhaal by die skool
Geen afleweringskoste nie.
Veilige betaling
Jou besonderhede word veilig hanteer.
Beskikbare Groottes:
4-7 | 9-12 | 13
Addisionele inligting
| Sizes | 4-7, 9-12, 13 |
|---|
ROODIEKAS AFHAAL
Afhaal by Laerskool Roodekrans
Bestel veilig aanlyn en haal jou bestelling gerieflik by die skool af.
GRATIS




