Bergfietshemde
R400,00
Gerieflike en praktiese bergfietshemde, ideaal vir bergfietsry, oefeninge, wedrenne en skool se bergfietsaktiwiteite. Ontwerp vir gemak en vryheid van beweging tydens aktiewe fietsry.
Afhaal by die skool
Geen afleweringskoste nie.
Veilige betaling
Jou besonderhede word veilig hanteer.
Beskikbare groottes:
9-10 | 11-12 |13-14 | Small | Medium | Large
Addisionele inligting
| Sizes | 9-10, 11-12, 13-14, Small, Medium, Large |
|---|
ROODIEKAS AFHAAL
Afhaal by Laerskool Roodekrans
Bestel veilig aanlyn en haal jou bestelling gerieflik by die skool af.
GRATIS




